Original Research

Kerkeenheid en meerdere kerkevergaderings

B. Spoelstra
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 22, No 85 | a848 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v22i85.848 | © 1970 B. Spoelstra | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 17 May 1988 | Published:

About the author(s)

B. Spoelstra,, South Africa

Full Text:

PDF (490KB)

Abstract

Die 20e eeuse vraagstuk van die “eenheid van die kerk” hang saam met die opkoms van die genootskaplike kerkbegrip uit die Rasionalisme gedurende die 18e eeu. Die Reglemente van De Mist (1804) en Koning Willem I in Nederland (1816) het met die eerste Sinode in 1824, praktiese beslag in Suid-Afrika gekry.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2255
Total article views: 1759


Crossref Citations

No related citations found.