Original Research
Herwaardering van A. Kuyper se bydrae tot die Gereformeerde Teologie Noodsaaklik
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 1, No 2 | a858 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v1i2.858
| © 1967 K. S. van Wyk de Vries
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 20 May 1967 | Published: 20 May 1967
Submitted: 20 May 1967 | Published: 20 May 1967
About the author(s)
K. S. van Wyk de Vries,, South AfricaFull Text:
PDF (442KB)Abstract
Vir die bepaling van die stand en vir 'n gesonde uitbouing van die gereformeerde Teologie in Suid-Afrika, het 'n herwaardering van die teologiese arbeid van Abraham Kuyper noodsaaklik geword. Omdat ons in Suid-Afrika vir "n groot deel vry gebly het van die leergedinge in Nederland, waarin, soos ons weet, die gedagtegange van Kuyper in belangrike mate 'n rol gespeel het, en omdat ons enigsins op 'n afstand staan, behoort ons te kan bydra tot 'n nugtere perspektief op die ontwikkeling van die gereformeerde Teologie deur onsself rekenskap te gee van die teologiese arbeid van Kuyper.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2737Total article views: 4357