Original Research
Joodse agtergronde by Paulus
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 1, No 3 | a860 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v1i3.860
| © 1967 L. Floor
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 20 May 1967 | Published: 20 May 1967
Submitted: 20 May 1967 | Published: 20 May 1967
About the author(s)
L. Floor,, South AfricaFull Text:
PDF (295KB)Abstract
Ons glo dat Jesus Christus Self deur Sy Heilige Gees Paulus geroep en bekwaam gemaak het vir sy geweldige sendingarbeid wat hy in die eerste eeu van die Christendom gedoen het. Paulus het dit self ook besef, want hy sê: ‘... Want ek het dit ook nie van 'n mens ontvang of geleer nie, maar deur 'n openbaring van Jesus Christus’ (Gal. 1:12).
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2471Total article views: 1766