Original Research
Calvyn se hermeneutiek in sy betekenis vir ons tyd
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 4, No 14 | a917 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v4i14.917
| © 1970 L. Floor
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 23 May 1970 | Published: 23 May 1970
Submitted: 23 May 1970 | Published: 23 May 1970
About the author(s)
L. Floor,, South AfricaFull Text:
PDF (408KB)Abstract
Kort na die Tweede Wêreldoorlog is aan die Potchefstroomse Universiteit ’n proefskrif ingehandig deur J. F. Schwar oor die hermeneutiek van Calvyn. Schwar se dissertasie wat in Latyn geskrywe is onder die titel: De Scriptura Sacra rite tractanda ex Calvini commentariis in Novum Testamentum recognita toon duidelik aan hoe belangrik vir Calvyn die eksegese van die Bybel is.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2588Total article views: 2356