Original Research

Die kerk en die kommunisme, uitgangspunt en perspektief

A. H. Murray
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 4, No 15 | a923 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v4i15.923 | © 1970 A. H. Murray | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 23 May 1970 | Published:

About the author(s)

A. H. Murray,, South Africa

Full Text:

PDF (384KB)

Abstract

Waar ons onmiddellike opdrag is om die konkrete taak van die kerk in die bestryding van Kommunisme en Marxisme te beskrywe, is ons gedwing om terug te dink aan die eerste grondslae van die vyandelike aanslag — die grondslae waarop sy leer en sy beleid van gewelddadige optrede berus. Want ons het nie te doen met ’n opportunistiese onderneming of ’n imperialistiese waagstuk as dit oor die Kommunisme gaan nie, en ook nie met die blinde opbruising van laere en agterlike volksklasse nie, maar wel met ’n deurdagte en afgeronde heelal-filosofie wat oor die aardbol versprei is en wat op sistematiese wyse en met wetenskaplike strategie ’n aanval op die bestaande Christelike orde maak.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2257
Total article views: 2349


Crossref Citations

No related citations found.