Original Research

In hoever behoort sending tot die wese van die kerk?

M. A. Kruger
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 4, No 16 | a928 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v4i16.928 | © 1970 M. A. Kruger | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 23 May 1970 | Published: 23 May 1970

About the author(s)

M. A. Kruger,, South Africa

Full Text:

PDF (257KB)

Abstract

Behoort sending tot die wese van die Nieu-Testamentiese kerk of is dit ’n insidentele saak wat nie wesenlik noodsaaklik is vir die bestaan van die kerk nie en bloot afhanklik van bykomende faktore wat van plek tot plek en van tyd tot tyd verskil? Die vraag is dus of ’n kerk wat geen missionêre roeping uitoefen nie, nog werklik kerk van die Here is. Verder moet ook gevra word of die hele wese van die kerk deur sending bepaal word as sending wel wesensbelangrik vir die kerk is. Is daar nie ander wesensfunksies wat gelykelik saam met die sending weeg nie?

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2205
Total article views: 1818


Crossref Citations

No related citations found.