Original Research

Die boek Openbaring vanuit die sentrum

W. J. Snyman
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 6, No 22 | a965 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v6i22.965 | © 1972 W. J. Snyman | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 27 May 1972 | Published: 27 May 1972

About the author(s)

W. J. Snyman,, South Africa

Full Text:

PDF (238KB)

Abstract

Met Openbaring 10 en 11 staan ons in die sentrum van die boek; of; op ’n bergtop, want die geskiedenis van die openbaring het nou geword openbaring van die geskiedenis. Hier voer die boek Openbaring ons op ’n hoë bergtop. Dis een van die voorregte dat die boek ons die dinge van bo laat sien, en ver laat sien oor die geskiedenis, van die begin na die einde; en ook diep laat sien in die geskiedenis en in die betekenis en sin van die geskiedenis.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2591
Total article views: 1896


Crossref Citations

No related citations found.