Original Research

Oormatige bevolkingsaanwas en beheer daarvan

N. J. van Rensburg
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 7, No 25 | a985 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v7i25.985 | © 1973 N. J. van Rensburg | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 27 May 1973 | Published: 27 May 1973

About the author(s)

N. J. van Rensburg,, South Africa

Full Text:

PDF (238KB)

Abstract

Wanneer hierdie saak naamlik die ontsaglik snelle mense-aanwas bespreek word, word die moreel etiese en godsdienstige aspekte daarvan dikwels of totaal geignoreer, of dan slegs heel oppervlakkige aandag aan geskenk. Ek glo egter dat die tyd nou oorryp is dat ook en veral in ons land met sy heterogene bevolking, daarop indringende wyse vanuit ’n Christelike standpunt besin moet word oor die hele aangeleentheid van oormatige bevolkingsaanwas.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2208
Total article views: 5243


Crossref Citations

No related citations found.