Editorial
Kerk as instituut ... en institusionalisering?
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 7, No 26 | a989 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v7i26.989
| © 1973 Editorial Office
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 27 May 1973 | Published: 28 May 1973
Submitted: 27 May 1973 | Published: 28 May 1973
About the author(s)
Editorial Office,, South AfricaFull Text:
PDF (108KB)Abstract
Op teologiese gebied waarsku al meer stemme teen die onderskeiding tussen kerk as instituut en kerk as organisme en pleit dat die begrip kerk weer gelaai word met die Bybelse inhoud van kerk-wees omdat daar ’n Christen-wees deur die geloof is. ’n Mens hoor egter ook onder ons al meer hoe die term ‘kerk’ met ’n verskraalde instituut-betekenis gebruik word.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2306Total article views: 1221