Original Research
Historiese besef
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 7, No 26 | a991 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v7i26.991
| © 1973 J. P. Jooste
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 27 May 1973 | Published: 28 May 1973
Submitted: 27 May 1973 | Published: 28 May 1973
About the author(s)
J. P. Jooste,, South AfricaFull Text:
PDF (255KB)Abstract
Met hierdie uitdrukking ontmoet ons twee bekende woorde wat ’n saak moet aandui wat by die eerste ontmoeting ’n heel voor die handliggende saak skyn te wees. Tog moet ons daarvoor gewaarsku word dat dit nie so ’n voor die hand liggende saak is nie en dat by nadere ontleding daarvan ons wel ’n bekende saak teëkom, maar nou in meer bewuste gestalte.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2299Total article views: 1474